|
SimRiver is 'n simulasie sagteware pakket wat ontwikkel is deur Dr Shigeki Mayama van Tokio Gakugei Universiteit en sy kollegas. Verbruikers kan die verhouding tussen menslike aktiwiteit, rivier omgewings en diatome maklik bestudeer en verstaan. |
Die video " Diatoms " is saamgestel uit drie dele wat op die webwerf of na aflaai beskou kan word. Deel 1: Inleiding en versameling van diatome. Deel 2: Voorbereiding van permanente preparate. Deel 3: Waarneming van diatome. |
|
Aangaande die DiatomProject |
Die studente wat SimRiver gebruik in Japan wissel van junior hoërskool tot universiteit, en rapporteer gunstige resultate. Ons wil opvoedkundige programme bekendstel, studente reaksies, ens. in reaksie op verbruikers se berigte van regoor die wêreld.
» Oor hierdie projek |
Webwerf vernuwing(13.08.2017) |
|