Aangaande die DiatomProject: Internasionaal Projek vir Wetenskap,
Omgewings Opleiding en Kommunikasie
>Tuis > Video"Diatome"
Tuis
SimRiver
Video "Diatoms"
Rivier besoedeling
Aktiwiteitsverslag
Oor hierdie projek
Kontak
+Keuse van taal
+Webwerf Beleid

Video "Diatoms"

Die video "Diatoms" is saamgestel uit drie dele wat op die webwerf of na aflaai beskou kan word. Deel 1: Inleiding en versameling van diatome. Deel 2: Voorbereiding van permanente preparate. Deel 3: Waarneming van diatome.

 Deel 1
Diatome word kortliks bekendgestel en die manier waarop diatome versamel word, word gedemonstreer. (4 min 26 sek)
Streaming (Youtube)
Aflaai(WindowsMedia)


 Deel 2
Behoorlike voorbereiding van diatoom vaste preperate word gedemonstreer. (5 min 33 sek)
Streaming (Youtube)
Aflaai(WindowsMedia)


 Deel 3
Diatoom spesies wat wissel met die veranderende watergehalte word onder die mikroskoop gewys (5 min 31 sek)
Streaming (Youtube)
Aflaai(WindowsMedia)